Eerste Lig
An expression of new beginnings. Of optimism. Of possibility.
Eerste Lig vier die oomblik wanneer lig die landskap ontmoet en 'n nuwe dag begin. 'n Simbool van vernuwing, hoop en nuwe moontlikhede.
Die belofte van 'n nuwe dag.
Eerste Lig celebrates the moment light meets the landscape and a new day begins. A symbol of renewal, hope and new possibilities. The promise of a new day.







